Jaarboeke

Professionele ontwikkeling en leierskap 300


 
Modulekode POL 300
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Bewysgebaseerde praktyk, etiek in fisioterapiepraktyk, berading, groepdinamika, hantering van menslike gedrag, medies-wetlike dokumenteringsverslae. Inleiding tot bemarking, inligtingbestuur. Probleemoplossing in ‘n verskeidenheid gesondheidsorgsituasies.
Modulekrediete 13.00
Voorvereistes FSG 251,FSG 252,FSG 261,FSG 262,ANP 210,GMB 252,GMB 253,FTP 231,FTP 241,POL 251
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Fisioterapie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences